Quantcast
Channel: soutenpeper's Blog » groente en bykosse
Browsing all 10 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

sondag lamsboud met braaiaartappels

retha kom kuier uit die kaap. “wat kan ek vir jou vir ete maak , vra ek “. “lamsboud”. dit is nou agtersondagmiddag en ek is agter myself geeet. dit was voorwaar ‘n voortreflike lamsboud nou hoe sy...

View Article



Image may be NSFW.
Clik here to view.

blomkool met witsous

kyk daar is groente en daar is groente, maar as ek een gereg tot adelstand sou kon slaan sou dit blomkool wees met witsous. jy proe jou hele lewe in diese gereg. van kindwees af was dit ‘n gunsteling...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

mev tini vorster se spesery perskes

nou kyk vandag loop die politiek ‘n dik streep deur sout en peper. ek onthou die tannie, sy was ‘n ordentlike vrou, sy het my laat dink aan die koninginmoeder van engeland, wat nou ook al in die hemel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

perfekte sondag braaiaartappels

daar is min goed so lekker soos ‘n perfekte braaiaartappel en dit is ‘n kuns om dit so te kry, die dat hy bros is oral buite, ‘n lekker kors het en binne in ‘n sagte aartappelmagie. kyk,  jy kan vir my...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

leipoldt se storie en aia toontjies se aartappel- en raapgebak

ek is ‘n versamelaar, soos my oupa koot, ek koop baie boeke en dan se ek vir myselwers , eendag gaan ek julle lees. hoe bly is ek vandag dat ek polfyntjies vir die proe in 2005 gekoop het. ek het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

emily se morogo oftewel beet- en spinasieblaregereg

jare terug op upington het ek die gereg by emily geleer. snaaks ek kon altyd enige gereg bestel, maar die lekkerste was die staf-se-kos, menigte mirrag het ek my bord geruil vir ‘n bord van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

peter se varkvleis in melk gebak en neil-se-patats

jare terug het ons ‘n wonderlike konsert in upington aangebied : berlyn tot babsfontein met jannie du toit en die nimlike laurika rauch. dit was ‘n uithangaand en almal het grend opgetof. ek wou graag...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

gebotterde wortels en raap

as kind het ons gereeld die soetraap- en wortels geeet. ons was mal daaroor en het gereeld vir eva gevra wanneer dit raap-se-tyd is , dat sy die vir ons kan maak. dan sit om omtrent smulbek en eet...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

sousboontjies

hoekom is sousboontjies so lekker : omdat dit jou laat lank terug verlang, omdat dit die perfekte toekos [ bykos] is by braaivleis of omdat dit die perfekte soet-suur balans het. of is dit al drie , in...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

pienangvleis op my aia hanna se manier

onse kinners ken van kerrievleis en ons lief dit, klein-se-tyd was dit soetboerekerrie, later onthou ek sult met ‘n kerriesmaak en die karooplase se  kerriefafval . iewers in my kop is daar...

View Article
Browsing all 10 articles
Browse latest View live